Air to Air Heating

Chickens

Chicken Broiler Heating units

Three different sizes of air-to-air heating units have been developed for the heating of these houses. These units are fitted with a fully automated underfeed coalburning stoker and temperature control.

Models available:
A 150kW unit is suitable for houses up to 50 x 12m.
The 220kW can handle houses up to 100 x 10m.
For houses larger than 75m x 15m we have a 300kW unit.
Radiators units with fans are available for farmers using one of our hot water kettles.

How it works:
The heated air is blown through the houses via punched plastic socks placed inside. This air is then circulated to maintain constant temperature and reduce coal usage. Purpose made cross-, T-pieces and elbows are available for better air distribution.

Maintanence:
It is recommended that after each cycle the units are thoroughly cleaned and maintained for a longer lifetime. See our maintanence section for recommended service providers.

All units are completely manufactured and then delivered in completed form. After connection of Electricity it is ready for use.

Hoenders

Hoenderhuis Verhitting

Drie verskillende groottes lug-tot-lug hitteruilers is ontwikkel vir hierdie doel. Die eenhede is toegerus met ten volle outomatiese ondervoerstokers en steenkoolbranders, asook temperatuur beheer.

Modelle beskikbaare:
'n 150kW eenheid is beskikbaar vir hokke van tot 50 x 12m.
Die 220kW kan hokke hanteer van tot 100 x 10m.
Vir hokke groter as 75m x 15m is daar `n 300kW eenheid..
Radiator en waaier eenhede is beskikbaar in gevalle waar een van ons ketels gebruik word. Sien foto links onder.

Hoe dit werk:

Die warm lug word in die hok ingeblaas deur plastiese pype wat vooraf gate ingeslaan is en binne in die hokke geplaas word. Die lug word dan gehersirkuleer om 'n konstante temperatuur te handhaaf en steenkool verbruik te verminder. Doelgemaakte Kruis-, T-stukke en elmboƫ word vervaardig om te help met wind verspreiding.

Onderhoud:

Dit word aanbeveel om die eenhede na elke siklus behoorlik skoon te maak en sodoende die lewensduur te verleng. Kyk gerus na ons onderhoud afdeling vir aanbeveelde diensverskaffers.

Al die eenhede word kompleet vervaardig en in volledige vorm afgelewer. Na koppeling van elektriese toevoer is dit onmiddelik gereed vir gebruik.

Tunnel Heating (Greenhouses)

Greenhouse Heating Units

Three different sizes of air-to-air heating units have been developed for the heating of these houses. These units are fitted with a fully automated underfeed coalburning stoker and temperature control.

Models available:
A 150kW unit is suitable for houses up to 30 x 10m.
The 220kW can handle houses up to 30 x 30m.
For houses larger than that we have a 300kW unit.
Radiators units with fans are available for farmers using one of our hot water kettles. See picture at left bottom

How it works:
The heated air is blown through the houses via punched plastic socks placed inside. This air is then circulated to maintain constant temperature and reduce coal usage. Purpose made cross- T-pieces and elbows are available for better air distribution.

Maintanence:
It is recommended that after each cycle the units are thoroughly cleaned and maintained for a longer lifetime. See our maintanence section for recommended service providers.

All units are completely manufactured and then delivered in completed form. After connection of Electricity it is ready for use.

Kweekhuis Verhitting

Drie verskillende groottes lug-tot-lug hitteruilers is ontwikkel vir hierdie doel. Die eenhede is toegerus met ten volle outomatiese ondervoerstokers en steenkoolbranders, asook temperatuur beheer.

Modelle beskikbaare:
' n 150kW eenheid is beskikbaar vir hokke van tot 30 x 10m.
Die 220kW kan hokke hanteer van tot 30 x 30m.
Vir hokke groter as dit is daar `n 300kW eenheid..
Radiator en waaier eenhede is beskikbaar in gevalle waar een van ons ketels gebruik word. Sien foto links onder.

Hoe dit werk:
Die warm lug word in die hok ingeblaas deur plastiese pype wat vooraf gate ingeslaan is en binne in die hokke geplaas word. Die lug word dan gehersirkuleer om konstante temperatuur te handhaaf en steenkool verbruik te verminder. Doelgemaakte Kruis-, T-stukke en elmboƫ word vervaardig om te help met wind verspreiding.